LIZE-MARIE
Dit was vir my so groot eer en vooreg om Lize-marie se make up &
hare te kon doen.
Sy is beeldskoon, en was n ongelooflike ongeloofllike mooi bruid.
En dan het sy die mooiste styl, soos julle in die phototjies kan sien,
Ek het besluit om verskillende kleure van plums te gebruik, en hierdie is nogsteeds
my gunsteling make up look xxxx
MY GUNSTELING PHOTO!!!!!
Haar hare het ons baie saggies terug gevat, en net 2 vlegsels aan die kante gedoen.
Dit was die perfekte styl. xxx
Moes die volgende phototjie insit, ons het sooo lekker tydjie saam gehaad met die trials, dat ons sommer lekker vriendinne geword het, so dit was nog meer spesiaal om haar spesiale dag saam met haar te kon deel.
Photograaf: Nastassja Harvey
Venue: Matjiesdrift Greyton










No comments:
Post a Comment