Ek het Jenny ontmoed toe sy by n troue n bridesmade was, en was dadelik mallll oor haar, ons het sulke groot vriende geraak, en toe sy verloof geraak het, kon ek nie vinniger ja se om haar make up te doen nie.
Ek meen sy is beeldskoon, die make up was n Feeeeeessssss!!!!!!!!!
Hierdie was een van die mooiste troues wat ek nog gesien het, alles het soveel detail gehaad.
Photograaf: Nikki Meyer
Videograph: FJS


No comments:
Post a Comment